John Qualen

John Qualen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Johan Mandt Kvalen
Geboorte (1899-12-08)8 Desember 1899
Sterfte 12 September 1987 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Qualen (8 Desember 1899 – 12 September 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Grapes of Wrath (1940), Casablanca (1942), Anatomy of a Murder (1959), en The Man Who Shot Liberty Valance (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy